KRY ONS NUUSBRIEF
  • Facebook - White Circle
  • Instagram - White Circle

© 2023 by Namib Kameeldoring Braaihout with Wix.com

Farm Gemsbokpan, 608, Aranos, Hardap Region, Namibia

EST

2017

NAMIB KAMEELDORING

BRAAIHOUT

FIRE LIGHTERS

Namib Kameeldoring Braaihout se firelighters is die skoonste firelighters tans beskikbaar op die mark.

Ons firelighters bevat geen parrafien nie, en is gemaak van herwinbare produkte en sonneblom olie.

Menende, as jy ons produk hanteer het, kan jy maar aan jou vleis vat sonder enige nagevolge of smake of reuke.

Ons produk se nadeel is ook sy voordeel.

Ja, hy vat klein bietjie langer om aan te steek, maar dit gee jou tyd om jou vuur te struktureer sonder om jou vingers te brand.

Die pakkie sê wel dit brand vir 15 minute, maar ons het hom al getoets dat hy tot en met 26 minute brand. Genoeg tyd om selfs die natste hout aan die brand te kry.

Ons sê maar net 15 minute omdat ons verkies om te "under-promise" en te "over-deliver"...