KRY ONS NUUSBRIEF
  • Facebook - White Circle
  • Instagram - White Circle

© 2023 by Namib Kameeldoring Braaihout with Wix.com

Farm Gemsbokpan, 608, Aranos, Hardap Region, Namibia

EST

2017

NAMIB KAMEELDORING

BRAAIHOUT

KAMEELDORING HOUT

Hierdie hout is uiters droog en swaar. Daarom word dit 'n stadig-brandende en hoë temperatuur-hout genoem. 'n Paar ander interessante feite sluit in dat dit bykans geen rook skep nie, 'n natuurlike, welriekende geur het, 'n groot hoeveelheid warm, brandende kole skep en vermors geen energie wat die vog verbrand nie. Kameeldoring het die laagste voginhoud van enige bekende braaihout, aangesien dit deur die Afrika-son gebak word. Die voginhoud is tussen 0 en 1%.

Ons hout is baie gesog en gewild - en ons het verspreiders regoor Suid-Afrika.

Sakke word verkoop direk aan die publiek, deur ons verspreiders. Sakgroottes wissel van verspreider tot verspreider, maar is gewoonlik beskikbaar in 15kg, 20kg, 25kg en 30kg sakke.

Om hout te koop vir individuele verbruik, skakel gerus een van ons landswye verspreiders. Vir 'n volledige lys, kliek hieronder:

 

 

 

(Indien jy sou belangstel om 'n verspreider te word, kontak ons.)