KRY ONS NUUSBRIEF
  • Facebook - White Circle
  • Instagram - White Circle

© 2023 by Namib Kameeldoring Braaihout with Wix.com

Farm Gemsbokpan, 608, Aranos, Hardap Region, Namibia

EST

2017

NAMIB KAMEELDORING

BRAAIHOUT

HOUT RINGE

"Al dra 'n aap 'n goue ring, hy bly maar steeds 'n lelike ding"

Hierdie idioom is dalk al as vanselfsprekend deur baie mense aanvaar, en dalk is dit die waarheid - maar wat van 'n hout-ring?

Ons glo dit maak jou 'n BAIE mooi ding!

'n Ring is mos 'n ding wat jy vir die belangrikste oomblikke in jou lewe gebruik - verlowing, huwelik en soms ook 'n 21ste verjaarsdag. Ringe was nog altyd 'n simbool van eenheid, liefde, vertroue en belofte.

Ons hout ringe word deur vervaardig en kan direk by ons bestel word volgens groottes en kleur.

Vir 'n unieke alternatief tot die gewone ring, bestel jou ring by ons en maak seker dat jou liefde so sterk soos 'n kameeldoring staan.

Beskikbaar in verskillende groottes, kleure en style.