KRY ONS NUUSBRIEF
  • Facebook - White Circle
  • Instagram - White Circle

© 2023 by Namib Kameeldoring Braaihout with Wix.com

Farm Gemsbokpan, 608, Aranos, Hardap Region, Namibia

EST

2017

NAMIB KAMEELDORING

BRAAIHOUT

KEPPIES EN VOORSKOTE

Ons het onlangs begin om ook ons eie klere-reeks te maak en te verkoop nadat ons besef het dat daar 'n enorme aanvraag was daarna.

Ons Namib Kameeldoring Braaihout-keppies word plaaslik in Suid-Afrika vervaardig en is van ongelooflike hoë kwaliteit. 

Ons keppies verkoop vir R250 elk en kan bestel word deur die skakel hieronder te kliek en ons direk te skakel.

Keppies kan ook deur die verskeie verspreiders bestel word en by hulle afgehaal word.

Ons voorskote het ook ons bekende Namib Kameeldoring Braaihout-logo op en word gemaak deur die befaamde leer-artisan, Mama Blue.

Dit word vervaardig uit egte leer en kan direk deur ons bestel word, deur hieronder op die skakel te kliek.

Die prys van die medium voorskoot is R1900, en die prys van die large-voorskoot is R2100.

Staan behoorlik uit tussen die res van die braaiers, met jou egte-leer Namib Kameeldoring Braaihout-voorskoot!